Fred Nagel - Ballade Van ‘N Boepens

Broeders van die nasie
Vriende van die land
Boer met my spinasie
Met my voete in die sand
Vryheid van die pommies
Ons het van hul ontsnap
Tog sien ek vir Isiah
Soos hy in die warm son stap

Ons is hulpeloos
Ons Z.A. r is uit ons greep gesteel
Ek dink nog terug toe dit veilig was
Om op die straat te speel
Daai dae is nou verby
En dit lyk dan nou vir my
Dat ons saam moet staan
Soos 'n span op die lewe se doellyn

Die slagoffers van die volk
My woede sal geen ander mens vertolk
My siel is gekwes, maar ek loer steeds wes
Na die sonsondergang oor Beauford Wes

Maar dit help nie
Die swartes het die langer lont getrek
Ja, dit help nie
Die swart man wat nogsteeds my grond bewerk

Onthou nog in die ou dae
Het niemand teruggepraat
Isiah het gewerk soos gewoonlik
En ekt gevreet soos 'n vraat
Die lewe was so maklik
Sonder twyfel oor die staat
En saans op my king-size
Op my boepens le ek plat
Kaffers wat net voortplant
Verwoes nou my vaderland
Die skerwe van die Broederbond
Is nou net deel van die sand

Jou lied is sterk maar jou werkers is sterker
Daarom noem ek jou 'n rassistiese tiet
Wees eerlik met jouself, jy is vraatsig en bederf
Spreek uit op hul, geen liefde, net verdriet

Want ons is hulpeloos en verraai
Ons land word soos 'n 308 ontlaai
Dit is natuurlik vir my innig tragies
Want ek besit die nasie
En ek soek maar net my spasie
Want vir die wit man was Europa net te klein